Dis reg, ons hou n skattejag waar leidrade in Mosselbaai gelos gaan word wat verwys na die Bybel!!! Hoe goed ken jy jou Bybel? Kom neem deel en kyk!!
Baie pryse te wen aan deelnemende gesinne.
Opbrengste gaan aan Die Biesie Mandjie Bussie projek geskenk word, sodat hulle enkel mammas en hul kinders kan help om by die skool uit te kom.
Datum: 08:00 op 29 Mei, 2021
Plek: Harry Giddey Park
Inskrywing: R150 per gesin
Kontak: Leon – 0656374582